OLD GILLIANS / OUD-GILLIANE

Ons Oud-Gilliane Naweek wat gewoonlik vroeg in Augustus plaasvind is ‘n hoogtepunt op Gill-Kollege se kalender. Daar is niks lekkerder om te sien hoe gesigte ophelder wanneer ‘n klasmaat na jare herken word nie. Die voorlopige Oud-Gilliane Naweek vir 2026 is 1 Augustus 2026. Hou die spasie dop!